Promotions: New and current

Love a good deal? So do we, get them here!

15 May 2019 - 31 May 2019
Andre P. Brink en die Spel van Liefde by Leon De Kock

Andre P Brink En Die Spel Van Liefde is die heel eerste biografie van ’n Suid-Afrikaanse skrywer wat gedurende sy leeftyd in dieselfde asem as Gabriel García Márquez, Peter Carey en Aleksandr Soltzjenitsen genoem is, en wie se romans in meer as 30 tale vertaal is. Nou beskikbaar vir R299!